Suidies kou harde bene teen Sheppie – reuse fotogalery

Share the news!!!

Share on facebook
Share on whatsapp
Share on twitter
Share on pinterest
Share on email

Die Hoërskool Suid-Natal het Saterdag op eie bodem gesukkel in die jaarlikse derby teen Port Shepstone.

Sheppie het al drie eerste span wedstryde gewen; die rugby met 37-15, die netbal met 28-26 en die hokkie met 2-1.

Nietemin,  die skool is baie trots op die leerlinge se mooi sportmangees en die entoesiasme waarmee die deelnemers en toeskouers by die wedstryde opgedaag het.

Suidies sê baie geluk aan hul teenstanders wat met die beker weggestap het.

Sheppie-dag uitslae:

Rugby:
1st: Sheppie wen 37-15
2nd: Sheppie wen 29-5
U16: Sheppie wen 21-12
U15: Sheppie wen 19-12
U14: Suidies wen 40-0

Netbal:
1st: Sheppie wen 28-26
2nd: Sheppie wen 16-4
U16: Sheppie wen 18-9
U15: Sheppie wen 13-7
U14: Sheppie wen 15-10

Hokkie:
1st: Sheppie wen 2-1
2nd: Sheppie wen 3-0
U16: Sheppie wen 4-0

Leave a Reply