Suidies laat die rekords spat – foto-album

Share the news!!!

Share on facebook
Share on whatsapp
Share on twitter
Share on pinterest
Share on email

Die Hoërskool Suid-Natal se jaarlikse interhuisatletiekbyeenkoms was ‘n reuse sukses en daar was altesaam 16 rekords gebreek op dié dag.

Die Witspan loop weg met die Atletiek Trofee as wenners van die dag.

Geluk aan die volgende leerders wat trofeë gewen het:

Senior Victor Ludorum: Enrico Burger

Senior Victrix Ludorum: Antoinette Harmse

Junior Victor Ludorum: Deacan Lombard

Junior Victrix Ludorum: Janelle van Schalkwyk

Leave a Reply