Suidies maak skoonskip op sportveld – foto-album

Share the news!!!

Share on facebook
Share on whatsapp
Share on twitter
Share on pinterest
Share on email

Die Hoërskool Suid-Natal het uitstekend gevaar op die sportveld verlede naweek.

Die hokkie uitslae:

Suidies vs Queensburgh:

0/16 3-0
2DE 2-1
1STE 12-0

Die rugby uitslae:

Suidies vs Grosvenor:

0/16 29-0
2DE 17-8 Suidies 2de span speel teen Grosvenor se 1ste span

Suidies vs Durban Akademie:

0/14 45-5
0/15 27-5
1STE 29-0

Leave a Reply