Suidies speel plekke in Ugu-netbalspanne los

Share the news!!!

Share on facebook
Share on whatsapp
Share on twitter
Share on pinterest
Share on email

Die Graad 1-3 Suidies het hulle fietsry-marathon baie geniet.

Die Narre, Disney karakters en Gloei in die donker karaktertjies was geensins afgesit deur die wind nie en het elke rondte laat tel.

Die Graad 4’s se markdag was ‘n groot sukses. Dankie aan al die ouers vir hul ondersteuning.

Ons dogters het aan die KZN-netbalproewe deelgeneem en

baie ondervinding opgedoen.

Ons Suidies is baie trots op Desereé du Plooy (o/12), Nikita Grobler (o/12), Leandrie du Toit (o/13) , Karin van Wyk (o/13) en Saskia Dantuma (nie reisende reserwe) wat vir die Ugu-spanne gekies is. Baie geluk julle!

Foto: Baie geluk aan Saskia Dantuma (nie reisende reserwe), Leandrie du Toit (o/13), Karin van Wyk [in haar afwesigheid (o/13)], Desereé du Plooy (o/12) en Nikita Grobler (o/12) wat vir die Ugu spanne gekies is.

Leave a Reply