Super-Suidie word gekies vir KwaZulu-Natal se hokkiespan

Share the news!!!

Share on facebook
Share on whatsapp
Share on twitter
Share on pinterest
Share on email

Ses van die Hoërskool Suid-Natal se hokkiedogters is vanjaar hul vir verskeie ouderdomsgroepe se distrikspanne gekies.

Marizane Wagenaar, Cheri de Beer en Kayla Massyn is in die onder-14 span, Kofi Mkumla in die onder-16 span, en Marozaan Pretorius en Joalize Saayman in die onder-18 span.

Kofi en Marozaan het na die finale rondes van die KwaZulu-Natal proewe deurgedring, en Marozaan is in die die onder-18 B-span ingesluit.

Sy sal in die Junie-vakansie aan die inter-provinsiale toernooi deelneem.

Leave a Reply