Super-Suidie Marnu breek KZN-rekord

Share the news!!!

Share on facebook
Share on whatsapp
Share on twitter
Share on pinterest
Share on email

Suid-Natal Primêr se Marnu Koekemoer het uitstekend gevaar by die KZN Tweekamp en het ‘n nuwe KZN o/13 seuns rekord opgestel.

Veels geluk aan Mikyle Bartle wat die UGU o/13 Krieket span gehaal het.

Ons landloop atlete het deelgeneem aan ‘n suksesvolle byeenkoms by Southcity en het heelwat eerste, tweede en derde plekke behaal.

Leave a Reply