Tawwe Troepe word volwaardige Suidies – foto-album

Share the news!!!

Share on facebook
Share on whatsapp
Share on twitter
Share on pinterest
Share on email

Die jaar se Tawwe Troepe het Vrydag gewys van watter staal hulle gemaak is.

Die konsert wat hulle op die planke gebring het, was met passie en genot uitgevoer en een en elkeen het dit gate uit geniet.

Die graad 8’s het, na die Ligseremonie, hulle baadjies as volwaardige Suidies aangetrek en sien uit na die res van hul hoërskoolloopbaan.

Mag hul liggies helder skyn!

Leave a Reply