Tien Suidies in SKZN-rugbyspanne

Share the news!!!

Share on facebook
Share on whatsapp
Share on twitter
Share on pinterest
Share on email

Tien Suid-Natal Primêre Skool leerlinge is vir SKZN-rugbyspanne gekies.

Hulle is (agter van links) Dillon van der Merwe, André Nell, Nicky Oosthuizen, Gino Meintjies, Jason Eloff, (voor van links) Tristin Parsons, Christopher du Bruyn, Renier Jacobs, Juan-dré du Preez en Jaco Victor.

Leave a Reply