VIDEO: Suidkus duo Dagbreek – Nie Vandag Nie

Share the news!!!

Share on facebook
Share on whatsapp
Share on twitter
Share on pinterest
Share on email

Die plaaslike musiek-kunstenaars Dagbreek (Tamryn Tate en Wade Marshall) se enkelsnit ‘Nie Vandag Nie’ is die perfekte temalied vir die moelike Covid-19-pamdemietye.

Die musiekvideo is onlangs by Lake Eland deur Riaan Kruger vasgelê.

Leave a Reply